Pancakes?
Page 1 of 1•
Re: Pancakes?
Pannekoek resep:
180g (375ml) Koekmeel
1ml (1/4t) sout
5ml (1t) bakpoeier
500ml (2k) water
1 ekstra groot eier
7ml (1&1/2t) asyn
15ml (1e) olie
Klits alles lekker saam tot dat geen klonte is nie en bak soos gewone pannekoek
(soms gooi ek bietjie ekstra water en olie by as ek sien my deeg is nie loperig genoeg na die eerste pannekoek nie.)
Geniet dit