Anyone??

View previous topic View next topic Go down

Anyone??

Post by Lallie on Wed Sep 17, 2008 3:11 pm

Is dit dan net ek wat heeldag bak en brou?

Ek is gedurig in die kombuis besig met 'n lekker resep.

Is daar nog dames wat heeldag in die kombuis lekker eetgoed maak met lekker resepte?

Bella, ek weet jy is ook 'n bakstertjie!! Post bietjie 'n lekker reseppie of twee!!

Baby Dust

Lallie
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 2690
Age: 27
Location: Northern Cape
Mood:
Registration date: 2008-07-07

Back to top Go down

Re: Anyone??

Post by Kim on Wed Sep 17, 2008 3:15 pm

HI Lallie

ek is nie een om sommer goedjies te bak maar kook graag en my man hou van pastas.

ek sal vanaand weer deur my resepte boek gaan miskien kom ek af op ietsie lekker en en post graag hier.

Kim
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 9083
Age: 27
Mood:
Registration date: 2008-07-10

http://www.godstestonlife-kim.blogspot.com

Back to top Go down

Re: Anyone??

Post by Ilze on Wed Sep 17, 2008 3:18 pm

Ja ek geniet dit nogal, het gisteraand Cottage pie gemaak, was nooit mal daaroor nie mar DH vrek daar oor toe kom ek af op die resep agter op 'n cremora box, so miskien is dit maar die manier om dit te maak ek weet nie. LOL

Was gisteraand die eerste keer dat ek dit gemaak het van ek begin kos maak het. :Embarassed Dunno

Ilze
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 8140
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02

Back to top Go down

View previous topic View next topic Back to top


Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum