Hoe om 20kg in een week te verloor !!!!
Page 1 of 1 • Share •
Hoe om 20kg in een week te verloor !!!!
Maandag:
Ontbyt: Halwe koppie flou tee
Middag: Halwe Pruimedantpit
Aand: 1Mossieboud (oondgebak)
Dinsdag:
Ontbyt: Gebakte krummels van een roosterbrood
Middag: 1 Doughnut gaatjie sonder suiker
Aand: Lees ‘n resep vir gebraaide kalkoen deur
Woensdag:
Ontbyt: 1 Duifeier (gekook)
Middag: 6 Papawersaadjies
Aand: Bye knieë in asyn gemarineer
Donderdag:
Ontbyt: 10 Tamatiepitte
Middag: 1 Navel van ‘n Lemoen
Aand: 3 Aartappelogies
Vrydag:
Ontbyt: 2 Kreefvoelerers (suig net)
Middag: 1 Gekookte Skoenapperlewer
Aand: Sopaftereksel van ‘n Jellievisbeen
Saterdag:
Ontbyt: 4 Gekapte piesangpitte
Middag: 1 Goudvisvin (liggies gekook)
Aand: Geroosterde Miggieboud
Sondag:
Ontbyt: Ingelegte Suikerbekkie tong
Middag: rimarib van ‘n Paddavis
Aand: Geroosterde springkaanboud
Maandag:
Bel vir AVBOB en tref begrafnisreëlings
‘n Vrou is nooit te vet nie, net soms nie lank genoeg vir haar gewig nie.
(grappie…)
Ontbyt: Halwe koppie flou tee
Middag: Halwe Pruimedantpit
Aand: 1Mossieboud (oondgebak)
Dinsdag:
Ontbyt: Gebakte krummels van een roosterbrood
Middag: 1 Doughnut gaatjie sonder suiker
Aand: Lees ‘n resep vir gebraaide kalkoen deur
Woensdag:
Ontbyt: 1 Duifeier (gekook)
Middag: 6 Papawersaadjies
Aand: Bye knieë in asyn gemarineer
Donderdag:
Ontbyt: 10 Tamatiepitte
Middag: 1 Navel van ‘n Lemoen
Aand: 3 Aartappelogies
Vrydag:
Ontbyt: 2 Kreefvoelerers (suig net)
Middag: 1 Gekookte Skoenapperlewer
Aand: Sopaftereksel van ‘n Jellievisbeen
Saterdag:
Ontbyt: 4 Gekapte piesangpitte
Middag: 1 Goudvisvin (liggies gekook)
Aand: Geroosterde Miggieboud
Sondag:
Ontbyt: Ingelegte Suikerbekkie tong
Middag: rimarib van ‘n Paddavis
Aand: Geroosterde springkaanboud
Maandag:
Bel vir AVBOB en tref begrafnisreëlings
‘n Vrou is nooit te vet nie, net soms nie lank genoeg vir haar gewig nie.
(grappie…)

Ilze- V.I.P. Member

- Number of posts: 8140
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02

EHT- V.I.P. Member

- Number of posts: 1140
Age: 33
Location: Windhoek, Namibia
Mood:
Registration date: 2008-07-16
Similar topics» Hoe om 20kg in een week te verloor !!!!
» my boyfriend is leaving for a week!
» Tacoma area - Colostrum and first week of milk for newborn
» 5 week old only getting an ounce of milk per day
» 12 week scan
» my boyfriend is leaving for a week!
» Tacoma area - Colostrum and first week of milk for newborn
» 5 week old only getting an ounce of milk per day
» 12 week scan
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum

