Kwagga
Page 1 of 1 • Share •
Kwagga
Kwagga !!!!
Check daar’s hierrie zebra wat lekker oud raak, so die zoo keeper stuur haar plaas toe vir die laaste paar jare.
Die kwagga is moer excited en hardloop rond soos ;n mal ding. Sy check so weird bruin dier met spene.
“Wat’s jy?” vra sy.
“Ek’s ‘n koei.”
“Wat maak jy?”
“Ek maak melk vir die boer.”
“Ek sien. Cool.”
Sy check so snaakse klein diertjie en skiet uit soontoe.
“Wat’s jy?” vra sy weer.
“Ek’s ‘n hoender.”
“Wat maak jy?”
“Ek maak eiers vir die boer.”
“Ek sien.”
Net toe check die Zebra hierie HOT dier wat basically net soos sy lyk, except nou vir die strepe. Sy sny ‘n lyn soontoe.
“Hey, ek’s ‘n Zebra. “Wat’s jy? tune sy.
“Ek’s ‘n hings,”reken hy.
“Wow”,tune die zebra. “Wat maak jy?”
“Trek uit daai pajamas, girl, dan wys ek jou!”

Ilze- V.I.P. Member

- Number of posts: 8140
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02
Re: Kwagga
Goei grap. Lol
Kgaladi- V.I.P. Member

- Number of posts: 1485
Location: done with the ttc business
Registration date: 2008-10-27

EHT- V.I.P. Member

- Number of posts: 1140
Age: 33
Location: Windhoek, Namibia
Mood:
Registration date: 2008-07-16
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum