'n Gebed dat God jou sal bewaar
Page 1 of 1 • Share •
'n Gebed dat God jou sal bewaar
'n Gebed dat God jou sal bewaar.
Selfs die kleinste gebed van 'n mens wat glo,
Sweef op die vlerke van engele na Bo,
En Hy wat langs die see geloop het,
En sy kinders met sy Gees gedoop het,
Hy wat elke siekte kan genees
En ons kan verlos van kommer en vrees,
Hy hoor jou en is daar vir jou -
Hy wil jou in sy ewige arms omvou.
Selfs die kleinste gebed van 'n mens wat glo,
Sweef op die vlerke van engele na Bo,
En Hy wat langs die see geloop het,
En sy kinders met sy Gees gedoop het,
Hy wat elke siekte kan genees
En ons kan verlos van kommer en vrees,
Hy hoor jou en is daar vir jou -
Hy wil jou in sy ewige arms omvou.

Ilze- V.I.P. Member

- Number of posts: 8140
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum