Skepdeeg vir Vleispastei
Page 1 of 1 • Share •
Skepdeeg vir Vleispastei
Skepdeeg vir Vleispastei
2 Koppies Meel 4 Eiers
2 Eetlepels Bakpoeier 120 g Margarien
3 Koppies Melk ½ teelepel of minder sout
Rasper margarien in droë bestanddele. Klits eiers en melk saam.
Maak slap deeg aan en gooi egalig oor enige vleismengsel.
Bak by 350° F (180° C) tot ligbruin.

Ilze- V.I.P. Member

- Number of posts: 8140
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum