dis skuldige een

View previous topic View next topic Go down

dis skuldige een

Post by Kim on Fri 18 Jun 2010 - 11:02

Een dag raak die vagina los en besluit om in die liggaam te gaan rondstap. Eers loop sy die blaas raak en vra: "Wie is jy?"

En die blaas antwoord: "Ek is die blaas."

Verder aan loop sy die niere raak en se: "Julle lyk soos 'n tweeling!
Wie is julle?"

En die niere antwoord: "Ons is die niere."

So stap die vagina rond en kom af op die derms, lewer, pankreas, longe, maag, ens. Sy bly stap en kom af op die hart. "Wie is jy?"

En die hart antwoord: "Ek is die hart."

En die vagina begin skree : "AHAAAAA!!!! JY is die bliksem wat ek soek!! Jou selfsugtige, orige, skandalige, hoerende, stuk kak!!"

En die hart is heel verbaas en vra verskrikkend: "Maar hoekom ? Wat het ek ooit aan jou gedoen ?"

"Wat bedoel jy 'wat het jy ooit aan my gedoen'?!!!!! Jy SOEK om GEMOER te word!!!!! Maar natuuuuuuuuuuuurlik ... JY raak verlief, en dan word EK gespyker!!!!!!"

Kim
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 9083
Age: 27
Mood:
Registration date: 2008-07-10

http://www.godstestonlife-kim.blogspot.com

Back to top Go down

Re: dis skuldige een

Post by Sandy on Fri 18 Jun 2010 - 14:03

lol!

Sandy
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 4767
Age: 31
Location: JHB
Mood:
Registration date: 2009-01-28

Back to top Go down

Re: dis skuldige een

Post by Ilze on Thu 24 Jun 2010 - 11:46

:Hilarious :Hilarious

Ilze
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 8140
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02

Back to top Go down

View previous topic View next topic Back to top

- Similar topics

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum