Vrystaatse Boer
Page 1 of 1 • Share •
Vrystaatse Boer
Die vliegtuig was op pad na die OR Tambo
lughawe toe dit in 'n geweldige storm invlieg.
Dinge word al rowwer, en een van die vlerke
word deur weerlig getref.
Een van die vroue op die vlug haak heeltemal
uit. Sy gaan staan voor in die gang en skree:
"Ek is te jonk om te sterf! Maar ek het een
laaste wens as dit dan moet: Is hier enigeen
op die vlug wat my vir oulaas soos 'n VROU
kan laat voel?"
Stilte. Almal kyk na haar. Toe staan 'n
Vrystaatse boer agter in die vliegtuig op en
stap vorentoe. Hy is aa ntreklik, lank en sterk
gebou. Hy stap tot by die vrou, en knoop sy
hemp stadig los.
Niemand praat of roer nie. Almal staar na
hom en sy gespierde bolyf.
Sy sluk na haar asem.
Hy fluister: "Stryk my hemp, en bring vir my
'n koue bier."

Annalene- V.I.P. Member

- Number of posts: 1918
Age: 36
Location: Radiokop
Mood:
Registration date: 2008-08-15

Ilze- V.I.P. Member

- Number of posts: 8136
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02

EHT- V.I.P. Member

- Number of posts: 1140
Age: 33
Location: Windhoek, Namibia
Mood:
Registration date: 2008-07-16
Similar topics» Boer War: The Queen's Scarf of Honour
» Latest Find - Boer War - The Times of London
» Boer War Canadian Swagger Stick
» 2nd Canadian Mounted Rifles - Boer War.....
» Boer War Emergency Ration Tin
» Latest Find - Boer War - The Times of London
» Boer War Canadian Swagger Stick
» 2nd Canadian Mounted Rifles - Boer War.....
» Boer War Emergency Ration Tin
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum