Eet jou groente...............

View previous topic View next topic Go down

Eet jou groente...............

Post by Annalene on Mon 13 Sep 2010 - 9:01

Ma sê vir haar seuntjie wat nie sy spinasie wil eet nie:
"Wag maar, vannag kom die duiwel jou haal!"
Daardie nag begin dit vreeslik reën. Die donderweer dreun en weerligstrale klief deur die lug.
Ma raak bekommerd en wil by haar seuntjie gaan sit tot die weer opklaar.
Tot haar verbasing is hy nie in sy kamer nie. Sy kry hom voor 'n oop yskasdeur besig om sy spinasie te eet.
Kort-kort prewel hy:

"So 'n fotten moelse lawaai en dit oor 'n klein bietjie spinasie!"


Annalene
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 1938
Age: 36
Location: Radiokop
Mood:
Registration date: 2008-08-15

Back to top Go down

Re: Eet jou groente...............

Post by Ilze on Mon 13 Sep 2010 - 9:02

Laughing

Ilze
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 8140
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02

Back to top Go down

Re: Eet jou groente...............

Post by Petru on Mon 13 Sep 2010 - 14:12

Smile

Petru
Senior Member
Senior Member

Number of posts: 197
Age: 40
Mood:
Registration date: 2010-04-12

Back to top Go down

View previous topic View next topic Back to top

- Similar topics

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum