Ouma
Page 1 of 1 • Share •
Ouma
Seuntjie van drie vra sy ouma:
"Ouma, is jy van karton gemaak?"
Ouma lag lekker en sê:
"Haai nee my skat, hoekom vra jy dan nou vir Ouma so?"
Seuntjie antwoord:
"Want Pappa sê altyd Ouma is 'n regte ou doos."
"Ouma, is jy van karton gemaak?"
Ouma lag lekker en sê:
"Haai nee my skat, hoekom vra jy dan nou vir Ouma so?"
Seuntjie antwoord:
"Want Pappa sê altyd Ouma is 'n regte ou doos."
Re: Ouma
Ouch!!!!

Ilze- V.I.P. Member

- Number of posts: 8140
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum