oud word is nie vir susies nie nê?

View previous topic View next topic Go down

oud word is nie vir susies nie nê?

Post by Elana on Fri 28 Jan 2011 - 10:29

Drie susters: 92, 94 en 96 woon saam in een huis.

Die 92 jarige tap vir haar n bad water, toe sy haar voet insit, vra sy: Was ek besig om in te klim of uit te klim?

Die 94 jarige sê: Wag, ek kom nou op, dan sal ek jou sê. Maar toe sy opgaan met die trappe, steek sy in haar spore vas: Was ek besig om op te gaan of af te kom?

Die 96 jarige sê: Ai, ek's so bly ek is nie so vergeetagtig soos julle nie.
Touch wood, en sy klop op die tafel. Ek sal julle nou kom help, ek wil net eers gaan kyk wie klop aan die deur.



Elana
Uber Member
Uber Member

Number of posts: 862
Location: Johannesburg
Registration date: 2010-06-11

Back to top Go down

Re: oud word is nie vir susies nie nê?

Post by Guest on Fri 28 Jan 2011 - 11:03

Laughing

Guest
Guest


Back to top Go down

Re: oud word is nie vir susies nie nê?

Post by Petru on Wed 16 Feb 2011 - 15:21

Smile

Petru
Senior Member
Senior Member

Number of posts: 197
Age: 40
Mood:
Registration date: 2010-04-12

Back to top Go down

Re: oud word is nie vir susies nie nê?

Post by Kerryw on Thu 17 Feb 2011 - 9:42


Kerryw
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 7523
Age: 36
Location: Johannesburg
Mood:
Registration date: 2009-05-31

Back to top Go down

View previous topic View next topic Back to top

- Similar topics

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum