Glaze Recipe
Page 1 of 2 • Share •
Page 1 of 2 • 1, 2 
Glaze Recipe
Hey Meisies
Ek is dringend op soek na 'n resep vir 'n glaze wat ek oor 'n gepekelde varkboud kan sit.
Ek is dringend op soek na 'n resep vir 'n glaze wat ek oor 'n gepekelde varkboud kan sit.

Ilze- V.I.P. Member

- Number of posts: 8140
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02
Re: Glaze Recipe
'n hoe nou? nee, juffrou, ek het geen benul vn 'n glaze nie. weet nie eers wat dit is nie


Guest- Guest
Re: Glaze Recipe
Dis 'n baie lekke deng!!! Soort van 'n caramel oor die vleis, was heerlik!!!

Ilze- V.I.P. Member

- Number of posts: 8140
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02
Re: Glaze Recipe
LMAO ... dankie my piesang pit ...
dis lekker oor hoender en oor skaap boud so dit behoort lekker te gaan met 'n varkboud ...
dis lekker oor hoender en oor skaap boud so dit behoort lekker te gaan met 'n varkboud ...
Re: Glaze Recipe
you two.I used a honey and brown sugar glaze and it was sooooo nice.

Ilze- V.I.P. Member

- Number of posts: 8140
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02
Re: Glaze Recipe
Ek het ander soorte taste buds girl!!!!! As iets nie vir my lekker klink nie dan is dit sommer nie lekker nie!!!!
Guest- Guest
Re: Glaze Recipe
LOL ... ek dink jy moet vir ju nuwes koop ...
jy klink nou net soos my man nog nie eens die ding geproe nie maar hy eet dit nie ...
jy klink nou net soos my man nog nie eens die ding geproe nie maar hy eet dit nie ...
Re: Glaze Recipe
Dit klink baie erg maar dis verbitterlik lekker op varkvleis. Nee man Sasha, mens is nie bevooroordeel nie, onthou nou vol fiemies as daai klein peanut arriveer gaan jy jou hare uit jou kop trek oor die erger vol fiemies gaan wees. 


Ilze- V.I.P. Member

- Number of posts: 8140
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02
Page 1 of 2 • 1, 2 
Similar topics» Glaze Recipe
» Apple Harvest Pound Cake with Caramel Glaze
» Recipe's!!!
» Landie - nice recipe for cheesecake
» A few recipe books to share
» Apple Harvest Pound Cake with Caramel Glaze
» Recipe's!!!
» Landie - nice recipe for cheesecake
» A few recipe books to share
Page 1 of 2
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum
