Egte Geloof
Page 1 of 1 • Share •
Egte Geloof
Egte geloof,
is om aan God vas te hou,
ook al sien of voel ek niks.
Geloof is om God blindelings te vertrou
dat Christus
reeds die losprys wat op my kop is
in my plek betaal het.
Geloof is om te weet ekself het niks
om vir God aan te bied
sodat Hy meer van my moet hou nie.
Geloof is leeg hier aan my kant van die draad.
Dis om met my hele lewe te vertrou
op Iemand anders om my uit die gemors te kom haal
waarin ek myself bevind.
Daardie Persoon se Naam is
Christus.
Hy is genoeg.
Hy is al Wie ek nodig het.
Hy is al Een op wie ek my vertroue kan plaas.
Hy is die Heer.
Net Hy troef lewe en dood!
is om aan God vas te hou,
ook al sien of voel ek niks.
Geloof is om God blindelings te vertrou
dat Christus
reeds die losprys wat op my kop is
in my plek betaal het.
Geloof is om te weet ekself het niks
om vir God aan te bied
sodat Hy meer van my moet hou nie.
Geloof is leeg hier aan my kant van die draad.
Dis om met my hele lewe te vertrou
op Iemand anders om my uit die gemors te kom haal
waarin ek myself bevind.
Daardie Persoon se Naam is
Christus.
Hy is genoeg.
Hy is al Wie ek nodig het.
Hy is al Een op wie ek my vertroue kan plaas.
Hy is die Heer.
Net Hy troef lewe en dood!

Ilze- V.I.P. Member

- Number of posts: 8140
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum
