Soup recipe needed
Page 1 of 1 • Share •
Soup recipe needed
Girls, I need a recipe for soup as I have never cooked soup before.
It's for a soup kitchen. I need about 5L.
It also need to be rich in vitamins etc as it is probably the children's only meal for that day.
Please help!

Lallie- V.I.P. Member

- Number of posts: 2690
Age: 27
Location: Northern Cape
Mood:
Registration date: 2008-07-07
Re: Soup recipe needed
Hi Lallie
5l water
1 pakkie sop boontjies of split peas of kan nie die ander pakkie se naam onthou nie maar dis gemengde koring en split peas in die pakkie
2-3 groot sop bene of vra jou slagter vir bees skenkels dat hy dit net kleiner saag, hulle het gewoonlik meer vleis aan.
sout na smaak, kan ook gemengde kruie in gooi
Kook die boontjies of ertjies eers tot sag, gooi dan die vleis in en kook ook deur.
Vir die gemengde pakkie koring en split peas en ook die boonjie sop kan jy enige groente soos wortels, aartappels ens in gooi om dit meer voedsaam te maak, jy kan ook vir smaak 'n hoenderblokkie of twee in gooi.
Dan moet jy maar net proe of jy dalk iets wil by sit vir smaak. Jy kan so lekker speel en voor jy weet het jy 'n lekker voedsame pot sop, om te verdik gooi 'n bietjie koekmeel wat met water aangemaak is in en kook deur.

Ilze- V.I.P. Member

- Number of posts: 8140
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02
Re: Soup recipe needed
Dankie Bella! Jy is 'n Ster!!!

Lallie- V.I.P. Member

- Number of posts: 2690
Age: 27
Location: Northern Cape
Mood:
Registration date: 2008-07-07
Similar topics» Soup recipe needed
» Cauliflower Soup (??????? - Recipe)
» Coffee Caramel Cake! recipe needed!
» Looking for ~ Creamy Carrot soup
» Best ever soup recipes
» Cauliflower Soup (??????? - Recipe)
» Coffee Caramel Cake! recipe needed!
» Looking for ~ Creamy Carrot soup
» Best ever soup recipes
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum