5 min Sjokolade koek!
Page 1 of 1 • Share •
5 min Sjokolade koek!
Mikrogolf Sjokolade Koek
1 k Bruismeel (of 1 K koekmeel - verander net bakpoeier na 2t)
1 t Bakpoeier
knippie sout
4 e kakao (jy kan ook 2 e koffie [opgelos in baie min water] en 1 t vanilje byvoeg)
Klits die volgende:
1 k suiker
2 eiers
½ k olie
½ k warm water
• Voeg alles bymekaar en klits
• Bak 5 minute by 100% krag.
• Laat staan 10 minute in pan voor jy dit uit gooi.
• Voer pan met waspapier uit om te voorkom dat dit vassit.
Hierdie is 'n lekker maklike en vinnige koek!
Ek het die resep nou al so verander dat ek cup cakes in die mic oond bak - heerlik.
GLO MY DIE RESEP WERK!!!

Lallie- V.I.P. Member

- Number of posts: 2690
Age: 27
Location: Northern Cape
Mood:
Registration date: 2008-07-07
Re: 5 min Sjokolade koek!
I have to try this one.
Thanx, Lallie
Thanx, Lallie

EHT- V.I.P. Member

- Number of posts: 1140
Age: 33
Location: Windhoek, Namibia
Mood:
Registration date: 2008-07-16
Re: 5 min Sjokolade koek!
I definately try this! The less time spent in the kitchen, the better (for me anyway!!!)
_________________
9x DIUI
3x Laparoscopies
1x Hysteroscopy
AMH: 0.6
1x IVF (Sept 09)
1st Beta 20/09/09: 208
2nd Beta 21/09/09:290
3rd Beta 25/09/09: 1985
4th Beta 29/09/09: 10318
TWINS!
Re: 5 min Sjokolade koek!
Dit werk regtig !!!!

smiley- Uber Member

- Number of posts: 530
Age: 33
Location: Pretoria
Mood:
Registration date: 2008-07-03
Re: 5 min Sjokolade koek!
HA! HA!
Ek weet!!!
Dis nogal lekker ook!!!
Ek weet!!!
Dis nogal lekker ook!!!

Lallie- V.I.P. Member

- Number of posts: 2690
Age: 27
Location: Northern Cape
Mood:
Registration date: 2008-07-07
Similar topics» 5 min Sjokolade koek!
» Sjokolade Mayo koek
» AMARULA Sjokoladekoek
» I'm looking for a yummy chocolate cake recipe??
» Dutch~Ontbijt Koek ~ Spice Bread
» Sjokolade Mayo koek
» AMARULA Sjokoladekoek
» I'm looking for a yummy chocolate cake recipe??
» Dutch~Ontbijt Koek ~ Spice Bread
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum