Okkerneute
Page 1 of 1 • Share •
Okkerneute
Wat is die englse woord vir Okkerneute, want ek het die naweek 'n okkerneut en sjokelade poeding gemaak, maar het nie geweet wat okkernuete is nie en het toe maar Pecan nuts gekoop en ingesit.

Annalene- V.I.P. Member

- Number of posts: 1938
Age: 36
Location: Radiokop
Mood:
Registration date: 2008-08-15
Re: Okkerneute
Hi Annalene,
Ek het nie 'n koeking klue nie!! Maar serkte!
Ek weet pecan nuts is peukaneute - maar dis redelik dit!
Hoop dit was 'n lekker poeding!
Ek het nie 'n koeking klue nie!! Maar serkte!
Ek weet pecan nuts is peukaneute - maar dis redelik dit!
Hoop dit was 'n lekker poeding!

Lallie- V.I.P. Member

- Number of posts: 2690
Age: 27
Location: Northern Cape
Mood:
Registration date: 2008-07-07
Re: Okkerneute
Ek het ook nie clue nie en die hele boek het elke 2de resep okkerneute in.
Die pecan nuts het goed gewerk en dit was 'n baie lekker poeding gewees Dankie.
Die pecan nuts het goed gewerk en dit was 'n baie lekker poeding gewees Dankie.

Annalene- V.I.P. Member

- Number of posts: 1938
Age: 36
Location: Radiokop
Mood:
Registration date: 2008-08-15
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum