Ps 117
Page 1 of 1 • Share •
Ps 117
Prysig die Jirre, allie nasiese, kom prysig Hom,
bring in jille se kele in 'n liedjie saam, en kom,
want die jirre se liefde isse skylte vi jou,
en tot byrie ewaglikeit staat Hy se trou.
Nog 'n Griekwa psalm.
bring in jille se kele in 'n liedjie saam, en kom,
want die jirre se liefde isse skylte vi jou,
en tot byrie ewaglikeit staat Hy se trou.
Nog 'n Griekwa psalm.

Ilze- V.I.P. Member

- Number of posts: 8140
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum