Sous vir maalvleis

View previous topic View next topic Go down

Sous vir maalvleis

Post by Ilze on Tue 26 Aug 2008 - 23:57

1 pakkie Tamatie Roomsop
1 pakkie Sampioen Roomsop
1 pakkie Hoender Roomsop
1 Koppie Koekmeel
1 pak Bisto (250g)
1 pakkie Fondor (250g)
Swartpeper

Kook maalvleis soos gewoonlik, wanneer amper gaar gooi ongeveer 1-2 eetlepels in die maalvleis en kook tot gaar.



Die resep is nogal heelwat, plaas ander in 'n plastiekbak en bêre in die yskas. See ya

Ilze
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 8140
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02

Back to top Go down

Re: Sous vir maalvleis

Post by EHT on Wed 27 Aug 2008 - 14:16

Baie dankie, my man is mal oor maalvleis.

EHT
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 1140
Age: 33
Location: Windhoek, Namibia
Mood:
Registration date: 2008-07-16

Back to top Go down

View previous topic View next topic Back to top

- Similar topics

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum