Net so suster....

View previous topic View next topic Go down

Net so suster....

Post by Deb on Fri 29 Aug 2008 - 11:32

Van der Merwe loop eendag die dominee raak in Pick 'n Pay. Na so paar koeitjies en kalfies kom Van met sy probleem uit: "Dominee sien, ons het so klein probleempie. My vrou raak heeltyd aan die slaap tydens dominee se preke en dis moerse embarrassing. Wat moet ek doen?"

Die dominee peins so rukkie en sê toe: "Ek het dit nogal agtergekom.
Ek sê jou wat. Ek sal vir jou knik op 'n geleë tyd. Neem 'n speld saam kerk toe. Sodra ek vir jou knik dan prik jy haar met die speld in die been." Die volgende Sondag in die kerk begin Van se vrou wegraak en die Dominee begin met sy plan:

"En wie het vir al ons Sondes gesterf?" en knik vir Van.
"Jesus!" skree Van se vrou toe hy haar prik.
"Ja! u is reg suster!"

Dis nie lank voor sy weer begin slaperig raak nie. "En wie is ons skepper broeders en susters?" vra dominee aan die gemeente al knikkend aan Van.
"My God!" skree mev Van soos Van haar steek.
"Weer reg suster!" bulder dominee.

Maar dis nie lank nie of Van se vrou raak weer weg in droomland. Maar hierdie keer het dominee nie agter gekom nie en hy tel sy preek se tempo op terwyl die kop knik en handgebare links en regs gegooi word:

"En wat was Eva se woorde aan Adam met die geboorte van die 9de spruit?" vra hy opgewonde.
Hierdie keer spring Van se vrou op en skree:
"As jy daai ding nog een keer in my druk, breek ek hom middeldeur en druk hom in jou poepol op!"

"Amen!" sê al die susters saam in een koor.

Deb
Uber Member
Uber Member

Number of posts: 975
Age: 38
Location: Nelspruit
Mood:
Registration date: 2008-07-25

Back to top Go down

Re: Net so suster....

Post by Annalene on Fri 29 Aug 2008 - 11:40

:ROFL3: :ROFL3: :ROFL3: :ROFL3:

:LOL!: :Hilarious :Hilarious

Annalene
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 1938
Age: 36
Location: Radiokop
Mood:
Registration date: 2008-08-15

Back to top Go down

Re: Net so suster....

Post by Ilze on Fri 29 Aug 2008 - 21:05

:Hilarious :Hilarious :Hilarious :Hilarious :Hilarious

Ilze
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 8140
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02

Back to top Go down

Re: Net so suster....

Post by idt on Tue 23 Sep 2008 - 13:51

:Hilarious :Hilarious :Hilarious

idt
Uber Member
Uber Member

Number of posts: 802
Age: 34
Mood:
Registration date: 2008-08-11

Back to top Go down

View previous topic View next topic Back to top

- Similar topics

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum