Gert en Koos
Page 1 of 1 • Share •
Gert en Koos
Twee boeties, Gert en Koos het ‘n sak vol lemoene by hulle huis gesteel en het besluit om na die naaste begrafplaas te hardloop waar hulle dit eweredig onder mekaar sou verdeel. Toe hulle by die groot staal hekke kom om die begrafplaas binne te gaan, val twee lemoene uit die sak en word net daar gelos.
‘n Poepdronk man oppad terug van die ‘local pub’ loop naas die begrafplaas verby en hoor toe die volgende.: Een vir my en een vir jou, Een vir my en een vir jou.
Hy skrik homself sommer dadelik nugter en hardloop so vinnig soos wat sy voete hom kan dra na die naaste priester.
“Priester, kom saam met my om te getuig hoe God en Satan lyke uitdeel in die begrafplaas.”. Hulle altwee hardloop na die begrafplaas en die stemme gaan voort. Een vir my en een vir jou, een vir my en een vir jou! Skielik sę die een stem.: “Nou wat van die twee by die hek?”.
Die priester was die een wat die vinnigste daar weg is!!!...

Lilly- V.I.P. Member

- Number of posts: 9930
Age: 27
Mood:
Registration date: 2009-03-04

Ilze- V.I.P. Member

- Number of posts: 8140
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02

Boo (Sharmein)- V.I.P. Member

- Number of posts: 3053
Age: 33
Location: JHB
Mood:
Registration date: 2009-01-13

Kitty- Uber Member

- Number of posts: 836
Age: 41
Location: Cape Town
Mood:
Registration date: 2009-05-14

Sandy- V.I.P. Member

- Number of posts: 4767
Age: 31
Location: JHB
Mood:
Registration date: 2009-01-28
Re: Gert en Koos
Lol bai snaaks!

Amy- V.I.P. Member

- Number of posts: 2412
Age: 26
Location: Stellenbosch
Mood:
Registration date: 2008-07-22
Similar topics» Koos
» Les nationalistes flamands lancent une nouvelle offensive - De Vlaams-nationalisten weer eens in de aanval
» Crime-solving' gadget on the way - Krugel
» Kate and Gerry McCann request the presence of Daniel Krugel and his 'dead body finding machine' Chapter 14: The Truth About The Lie
» Boer War Photographs

Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum