Update on my friends son..

View previous topic View next topic Go down

Update on my friends son..

Post by Dooi on Tue 7 Jul 2009 - 12:02

Hi jy,



Dit gaan beter die dokter het die pype uit sy mond gehaal en in sy keel gesit. Hy probeer wakker word maar die dokter wil nie hê hy moet wakker word nie omdat die pyn te veel gaan wees. Hy was gister weer in die teater waar hulle sy wonde skoon gemaak het. Die dokter laat nog niemand by hom toe nie behalwe sy vrou.



Ek voel beter vandat ek gehoor het dat hy vorder goed en dat sy organe en liggaam saam werk en nie die medikasie verwerp nie. Die verband is ook af so sy wonde is oop dit is ook 'n ander rede hoekom niemand mag ingaan nie seker maar vir infeksie.



Ek het baie groot geskrik want toe ek hom Sondag gesien het het hy baie sleg gelyk maar gebede sal hulle hier deur dra en ek glo dat hulle altwee weer gesond sal word.



Dankie vir die belangstelling ek waardeer dit baieeeee.

Dooi
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 10660
Age: 29
Location: Bronkhorstspruit
Mood:
Registration date: 2008-07-03

Back to top Go down

Re: Update on my friends son..

Post by Ilze on Tue 7 Jul 2009 - 13:29

So bly dit gaan beter.

Ilze
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 8140
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02

Back to top Go down

Re: Update on my friends son..

Post by Kim on Tue 7 Jul 2009 - 13:36

sal aanhou bid vir hulle

Kim
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 9083
Age: 27
Mood:
Registration date: 2008-07-10

http://www.godstestonlife-kim.blogspot.com

Back to top Go down

Re: Update on my friends son..

Post by Boo (Sharmein) on Tue 7 Jul 2009 - 14:16

:Pray:

Boo (Sharmein)
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 3053
Age: 33
Location: JHB
Mood:
Registration date: 2009-01-13

Back to top Go down

Re: Update on my friends son..

Post by Mandri on Tue 7 Jul 2009 - 16:12

:Pray:

_________________
Stillbirths - 5 May 2008 - beautiful twin boys (28 weeks)

MC - 5 February 2009 (6 weeks)





9 April 2012 BFP first beta 256 (15dpo), second beta 674 (17dpo), third beta 5544.80 (21dpo), heard the heartbeat on 26 April 2012 (123bpm)

Mandri
Moderator
Moderator

Number of posts: 9475
Age: 27
Location: Ermelo
Mood:
Registration date: 2008-07-03

http://www.mandri-poasaddict.blogspot.com

Back to top Go down

Re: Update on my friends son..

Post by Danni on Thu 9 Jul 2009 - 14:45

Shoo... that is very traumatic hey! Will :Pray: :Pray: :Pray:

Danni
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 3990
Age: 31
Location: Alberton
Mood:
Registration date: 2008-08-11

Back to top Go down

View previous topic View next topic Back to top

- Similar topics

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum