'n Stukkie vleis
Page 1 of 1 • Share •
'n Stukkie vleis
n Ouderling was gevra om die Sondag in die kerk ' n paar vermanende woorde
te spreek....
" Geagte broers en susters!!!
Vandag wil ek met julle praat oor ' n stukkie vleis......!
DAAI stukkie vleis!!
Daardie stukkie vleis wat broers en susters van mekaar skei.....!!!
dis daardie stukkie vleis wat MAN EN VROU van mekaar kan laat skei.....!!!
dis daardie stukkie vleis wat families uit mekaar skeur so dat hulle
vervreemd raak van mekaar......!!!
dis daardie stukkie vleis wat vrouens met vrouens laat baklei, broers met
broers.....!!!
dis daardie stukkie vleis wat partykeer meer buite is as wat hy binne
is.....
.....en dan ook meer binne is as buite.....!!!
Broers en susters dit is daardie stukkie vleis wat soveel pyn en ook soveel
plesier kan bring.....!!!
LIEWE BROERS EN SUSTERS,
DIS DAARDIE STUKKIE VLEIS WAAROOR EK VANDAG MET JULLE WIL PRAAT...
DIE TONG - LIEWE BROERS EN SUSTERS! DIE TONG!"

Ilze- V.I.P. Member

- Number of posts: 8140
Age: 36
Location: Kuruman
Mood:
Registration date: 2008-07-02
Similar topics» Pap n Vleis
» Skepdeeg vir Vleispastei
» Gevulde broodjies by braaivleis
» Vinnige lui mens kos
» briedie recipe
» Skepdeeg vir Vleispastei
» Gevulde broodjies by braaivleis
» Vinnige lui mens kos
» briedie recipe
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum