Gevulde broodjies by braaivleis

View previous topic View next topic Go down

Gevulde broodjies by braaivleis

Post by Erdna on Mon 27 Jul 2009 - 14:34

Vinnig en maklik.

6 Buns(Die wat hard is buite ,maar sag is binne lyk of hul half getwist is)
1 x pakkie gesnyde mushrooms
1 x green pepper
1 x mushroomsop
1 x ui
1 x vars room
1 x pakkie diced beacon
800ml melk

Braai beacon, uie, greenpepper(soveel jy wil in he, net nie die hele greenpepper nie asseblief) en mushrooms.

Maak die sop aan met melk tot kook , roer room by en laat vir so 2 minute liggies prut tot dit begin dik raak en gooi by gebraaide mengsel.

Hol broodjies uit vul met die vulsel lekker dik en gooi kaas oor, net voor die vleis afkom laat die broodjies bietjie bak tot kaas gesmelt is.

En bedien!

Erdna
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 1948
Age: 28
Location: Kimberley
Mood:
Registration date: 2008-09-03

Back to top Go down

Re: Gevulde broodjies by braaivleis

Post by . on Mon 27 Jul 2009 - 19:59

YUMMMMMMMYYYYYY!!!!!

.
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 4379
Age: 39
Location: Slumtown
Mood:
Registration date: 2009-02-23

Back to top Go down

Re: Gevulde broodjies by braaivleis

Post by Lilly on Mon 27 Jul 2009 - 20:24

oooh dit klink lekkkerrr!!!

Lilly
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 9930
Age: 27
Mood:
Registration date: 2009-03-04

Back to top Go down

Re: Gevulde broodjies by braaivleis

Post by Adele on Tue 28 Jul 2009 - 16:56

Ek gaan dit probeer. Ek is al so moeg van die gewone bykosse by 'n braai. Potato Bake wil ek nie voor my sien nie!

Adele
V.I.P. Member
V.I.P. Member

Number of posts: 7639
Age: 34
Location: Johannesburg
Mood:
Registration date: 2009-07-09

Back to top Go down

View previous topic View next topic Back to top

- Similar topics

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum