Vinnige lui mens kos
Page 1 of 1 • Share •
Vinnige lui mens kos
Ontdooi pakkie chops sit in pyrex bak, spice die vleis gooi bietjie water in en gooi klaar die rys by asook die aartappels en laat dit gaar kook saam met die vleis teen 150 grade celsius. Ideaal om so 15H00 in die oond te druk teen 18H00 is dit gereed om geeet te word.
So halfuur voor dit eet tyd is gooi groente oor en jou hele ete is in eenbak gemaak en heerlik.
O,ja en net een bak is vuil gemaak!!!
So halfuur voor dit eet tyd is gooi groente oor en jou hele ete is in eenbak gemaak en heerlik.
O,ja en net een bak is vuil gemaak!!!

Erdna- V.I.P. Member

- Number of posts: 1948
Age: 28
Location: Kimberley
Mood:
Registration date: 2008-09-03
Re: Vinnige lui mens kos
Great!!!!
Dankie Erdna!
Dankie Erdna!

.- V.I.P. Member

- Number of posts: 4379
Age: 39
Location: Slumtown
Mood:
Registration date: 2009-02-23
Re: Vinnige lui mens kos
klink lekker, waar kry jy al die lekkkker resepte??

Lilly- V.I.P. Member

- Number of posts: 9930
Age: 27
Mood:
Registration date: 2009-03-04
Re: Vinnige lui mens kos
As mens verseeld is toets mens baie dinge!! 


Erdna- V.I.P. Member

- Number of posts: 1948
Age: 28
Location: Kimberley
Mood:
Registration date: 2008-09-03
Similar topics» Vinnige lui mens kos
» De slimste mens
» Mens Wallet (Need help urgently!)
» Mens shaving forum
» TAIJI (Mens) Spree
» De slimste mens
» Mens Wallet (Need help urgently!)
» Mens shaving forum
» TAIJI (Mens) Spree
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum